Gaan na inhoud

geaktiveerde kompleks

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Naamwoordfrase
geaktiveerde kompleks
geaktiveerde kompleks
ge•ak•ti•veer•de kom•pleks
(chemie) die kompleks wat vorm as die bindings in die produkte vorm en die bindings in die reagense gebreek word.
  1. Die geaktiveerde kompleks bestaan net vir ’n baie kort tydjie. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: activated complex(en)
Nederlands: geactiveerd complex(nl) o