gebeur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  dit  gebeur 
Verlede Tyd  dit   het gebeur        

Woordafbreking

ge∙beur

Werkwoord

    Betekenisse

plaasvind; werklikheid word; voorkom

    Voorbeeldsinne

Dit gebeur soms dat jy dit vergeet.

    Uitdrukkings

Wat gebeur het, het gebeur (dit kan nie ongedaan gemaak word nie).

    Verwante woorde

gebeure, gebeurtenis, gebeurlikheid

    Vertalings

  Vertalings:    gebeur
Engels: happen(en), Engels: come about(en)
Nederlands: gebeur(nl)