Gaan na inhoud

gebeurtenis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  gebeurtenis    gebeurtenisse  
   
(lêer)
ge•beur•te•nis
iets wat voorkom; iet wat gebeur
  1. Die DA glo Dinsdag se skietery by die Walter Sisulu-universiteit in Mthatha kan nié as 'n geïsoleerde gebeurtenis beskou word nie.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: event(en)
Nederlands: gebeurtenis(nl) v