Gaan na inhoud
Hoofkieslys
Hoofkieslys
skuif na kantbalk
versteek
Navigasie
Tuisblad
Onlangse wysigings
Lukrake woord
Lukrake Afr. woord
Woord begin met...
Kategorieë
Inligting
Geselshoekie
Huidige gebeure
Hulp
Soek
Soek
Voorkoms
Skenkings
Skep gebruiker
Meld aan
Persoonlike gereedskap
Skenkings
Skep gebruiker
Meld aan
Inhoud
skuif na kantbalk
versteek
Inleiding
1
Afrikaans (af)
Wissel Afrikaans (af) subafdeling
1.1
Woordafbreking
1.2
Deelwoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
1.2.3
Betekenisse
1.2.4
Voorbeeldsinne
1.2.5
Vertalings
1.3
Verwysings
Wissel die inhoudsopgawe
gebind
2 tale
English
Malagasy
Bladsy
Bespreking
Afrikaans
Lees
Wysig
Wys geskiedenis
Gereedskap
Gereedskap
skuif na kantbalk
versteek
Aksies
Lees
Wysig
Wys geskiedenis
Algemeen
Skakels hierheen
Verwante veranderings
Laai lêer
Permanente skakel
Bladinligting
Haal dié blad aan
Kry verkorte URL
Skakel oor na ouer ontleder
Druk/uitvoer
Skep boek
Laai af as PDF
Drukbare weergawe
Ander projekte
Voorkoms
skuif na kantbalk
versteek
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
Voltooide deelwoord
Werkwoord
bind
Werkwoordelik
gebind
Naamwoordelik
gebinde
,
gebonde
Negatief
ongebind
,
ongebinde
,
ongebonde
Woordafbreking
ge•bind
Deelwoord
Betekenisse
Werkwoordelike verlede deelwoord
vorm die verlede tyd van
bind
vorm die lydende vorm van
bind
Voorbeeldsinne
Hierdie reëls het iets
gebind
, of verbied, of andersins iets losgemaak, of toegelaat.
[
1
]
Surplus móét geskep word – maar waar dit nie doelbewus
gebind
word ... Die vraag is of kapitaal neutraal gelaat of doelbewus
gebind
moet word.
[
2
]
Betekenisse
Naamwoordelike verlede deelwoord
Predikatief
of
bywoordelik
: wat gebind is, ná dit gebind is
Voorbeeldsinne
Maar die meeste departement bly hoofsaaklik
gebind
aan ideologiese praktyke, waarderaamwerke en konserwatiewe sillabusse wat ontwikkel is om die vorige dispensasie te dien.
[
3
]
Vertalings
Vertalings:
Engels
:
bound
(en)
Nederlands
:
gebonden
(nl)
Verwysings
↑
HTS; TFJ Dreyer; 2011
↑
Netwerk24; ekonomie; 2026
↑
Argiewe kan help om ons tersiêre inrigtings te transformeer; Lizabé Lambrechts; 2020
Kategorieë
:
Woorde in Afrikaans van lengte 6
Retrograad van Afrikaans
Woorde in Afrikaans
Deelwoorde in Afrikaans
Werkwoordvorme in Afrikaans
Voltooide deelwoorde in Afrikaans
Soek
Soek
Wissel die inhoudsopgawe
gebind
2 tale
Nuwe onderwerp