gebinde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | bind |
| Werkwoordelik | gebind |
| Naamwoordelik | gebinde, gebonde |
| Negatief | ongebind, ongebinde, ongebonde |
- ge•bin•de
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van gebind: wat gebind is, ná dit gebind is
- Voorheen is gesê dat gebinde letterlik bedoel word en gebonde figuurlik, maar dié onderskeid gaan vandag nie meer altyd op nie[1]