Gaan na inhoud

geblaker

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordblaker
Werkwoordelikgeblaker  
Naamwoordelikgeblakerd, geblakerde
Werwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van blaker
  2. vorm die lydende vorm van blaker
  1. Die Oekraïne het telefoongesprekke tussen rebelleleiers onderskep waarin hulle aanvanklik spog oor hoe hulle 'n Antonof-26 uit die lug geblaker het [1]
  2. As straf omdat hy in 1717 die parshuis van sy eienaar, Pieter van der Westhuizen, in die Tygerberg-omgewing aan die brand gesteek het, is Aaron van Bengale aan 'n paal vasgemaak, geblaker, half verwurg en daarna lewendig verbrand. [2]