geblakerde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | blaker |
| Werkwoordelik | geblaker |
| Naamwoordelik | geblakerd, geblakerde |
- ge•bla•ker•de
- Naamwoordelike voltooide deelwoord van blaker. Attributiewe vorm van geblakerd: Wat geblaker word of is
- Ontdek die geheime resep van sjokolade pannekoeke, geblakerde piesangs en karamel sous:[1]