Gaan na inhoud

geblewe

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordbly
Werkwoordelikgebly  
Naamwoordelikgebly, geblewe
ge•ble•we
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van gebly: wat gebly het
  1. Oók as die "Koos" nie verwys na die vertelster se naamloos geblewe man of haar ewe naamloos geblewe minnaar nie[1]