Gaan na inhoud

geboë

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordbuig
Werkwoordelikgebuig  
Naamwoordelikgebuig, gebuigde, geboë  
Negatiefongebuig, ongebuigde, ongeboë
ge•boë, gebo•e
Naawoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van gebuig: wat gebuig is of word
  2. Predikatief of bywoordelik: wat gebuig is of word
  1. 'n Geboë uterus is 'n aangebore uterusafwyking wat gekenmerk word deur 'n effense inkeping bo-aan die uterusholte. [1]
  2. Geboë voor sy esel droom die bejaarde kunstenaar van 'n skildery tussen die dor bene van bome deur. [2]