Gaan na inhoud

gebonde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordbind
Werkwoordelikgebind  
Naamwoordelikgebinde, gebonde  
Negatiefongebind, ongebinde, ongebonde
ge•bon•de
Naamwoordelike verlede deelwoord
Predikatief, attributief, bywoordelik: wat gebind is, ná dit gebind is
  1. Voorheen is gesê dat gebinde letterlik bedoel word en gebonde figuurlik, maar dié onderskeid gaan vandag nie meer altyd op nie[1]