Gaan na inhoud

geboud

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordbou
Werkwoordelikgebou  
Naamwoordelikgebou, geboud, geboude  
Negatiefongeboud, ongeboude
ge•boud
Naamwoordelike verlede deelwoord
Predikatief of bywoordelik: wat gebou is, nadat dit gebou is
  1. Sy stalletjie was ook goed geboud,
    Die vloertjie was gelê met goud, [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: built(en)
Nederlands: gebouwd(nl)