Gaan na inhoud

geboue

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  gebou    geboue    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  geboutjie     geboutjies  
ge•bou•e
Meervoud van gebou; meer as een gebou.
Geboue word gewoonlik deur 'n argitek ontwerp en deur 'n konstruksiespan van bouers opgerig.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels buildings(en)
Nederlands gebouwen(nl)