gebuffer
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | buffer |
| Werkwoordelik | gebuffer |
| Naamwoordelik | gebuffer, gebufferd, gebufferde |
| Negatief | ongebufferd, ongebufferde |
- ge•buf•fer
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat gebuffer is, ná dit gebuffer is
- Omdat hierdie ondergronde swak gebuffer is met baie lae tot geen seskwioksiede nie, kan die toediening van gips nie ondergrondsuurheid in hierdie gevalle ophef [3]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|