Gaan na inhoud

gebuig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordbuig
Werkwoordelikgebuig  
Naamwoordelikgebuig, gebuigde, geboë  
Negatiefongebuig, ongebuigde, ongeboë
ge•buig
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van buig
  2. vorm die lydende vorm van buig
  1. Ek sou beslis ook nie die knie gebuig het nie.[1]
  2. Vriesbrandysters is soliede koperallooi-ysters wat in die verlange vorm gegiet word en nie soos warm brandysters gebuig word nie. [2]
Naawoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat gebuig is of word
  1. Geboelie, gebuig, gebreek: Saru ondersoek Junior Bok-flop[3]