Gaan na inhoud

gebuigde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordbuig
Werkwoordelikgebuig  
Naamwoordelikgebuig, gebuigde, geboë  
Negatiefongebuig, ongebuigde, ongeboë
ge•buig•de
Naawoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van gebuig: wat gebuig is of word
  1. Toeriste wat Nelson Mandelabaai besoek, word deesdae deur 'n gebuigde Nelson Mandela-beeld gegroet. [1]