Gaan na inhoud

gedagte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  gedagte    gedagtes    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  gedagtetjie     gedagtetjies  
   
(lêer)
ge•dag•te
wat 'n mens dink
  1. Dienste word ontwikkel met veeltalige toeganklikheid, kulturele sensitiwiteit en breë toepaslikheid in gedagte.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: thought(en)
Nederlands: gedachte(nl) v