gedefinieerd
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | definieer |
| Werkwoordelik | gedefinieer |
| Naamwoordelik | gedefinieerd, gedefinieerde |
| Negatief | ongedefinieerd, ongedefinieerde |
- ge•de•fi•ni•eerd
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik
- Die seisoene in Skotland is vir my meer gedefinieerd as in Afrika. [1]