Gaan na inhoud

gedink

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoorddink
Werkwoordelikgedink, gedog, gedag  
Naamwoordelikgedinkte  
Negatiefongedink, ongedinkte
   
(lêer)
ge•dink
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van dink
  2. vorm die lydende vorm van dink
  1. Aanvanklik het ek gedink dit gaan baie kompeterend en styf wees. [1]
  2. Volgens Heidegger is die vraag nie soseer wat moet gedoen word om aan die heillose toestand te ontkom nie, maar eerder: hoe moet daar gedink word? [2]