gedoseer
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | doseer |
| Werkwoordelik | gedoseer |
| Naamwoordelik | gedoseerde |
| Negatief | ongedoseer, ongedoseerde |
- ge•do•seer
- Werkwoordelike verlede deelwoord
- Ek het al my ooie in die eerste week van Januarie gedoseer met ‘n albendasool/klosantel-kombinasie asook ook my "geharde" ooie (ooie wat ek volgens die Famacha-stelsel doseer)[1]
- Vir navorsingsdoeleindes word elke dier individueel geweeg en akkuraat volgens die vervaardiger se aanbevelings gedoseer. [1]