Gaan na inhoud

gedraai

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoorddraai
Werkwoordelikgedraai  
Naamwoordelikgedraaid, gedraaide  
Negatiefongedraaid, ongedraaide
ge•draai
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van draai
  2. vorm die lydende vorm van draai
  1. Die gety het gedraai, ANC![1]
  2. Sy is 'n gelukkige dogtertjie totdat haar lewe op sy kop gedraai word wanneer haar ouers verhuis.[2]