gedraaid
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | draai |
| Werkwoordelik | gedraai |
| Naamwoordelik | gedraaid, gedraaide |
| Negatief | ongedraaid, ongedraaide |
- ge•draaid
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik; wat gedraai word of is
- 'n Uitstaande kenmerk van die tshipfuņo is dat dit gedraaid aan die voorkant van die nek gedra word[1]