gedrink
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | drink |
| Werkwoordelik | gedrink |
| Naamwoordelik | gedrinkte |
| Negatief | ongedrink, ongedrinkte |
- ge•drink
- Werkwoordelike verlede deelwoord
- Oupa en Ouma het altyd hul koffie uit 'n koppie en 'n piering gedrink.[1]
- Wyn het dus nie waarde as die bottel nie oopgemaak en gedrink word nie,” sê hy.[2]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gedrink |
- (pejoratief) Die gewoonte om te drink
- Sy gedrink en jare van benign neglect het Louw en Lesea op mekaar aangewese gemaak.[3]