gedrinkte
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | drink |
| Werkwoordelik | gedrink |
| Naamwoordelik | gedrinkte |
| Negatief | ongedrink, ongedrinkte |
- ge•drink•te
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van gedrink: wat gedrink is of word; terwyl dit gedrink word of is.
- As een van die mees gedrinkte wynsoorte in Suid-Afrika, is merlot bekend as 'n sagte wyn vol vrugtige geure - drinkbaar en vol genot.[1]