geelkwassie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| geelkwassie |
- geel•kwas•sie
- (plantkunde)
Bulbine annua, 'n plant was endemies aan die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap is.
- Die geelkwassie kom op sanderige grond in die kusfynbos voor.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor geelkwassie.