Gaan na inhoud

geepvis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Geepvis
Enkelvoud Meervoud
  geepvis    geepvisse  
Sedert 1567 in vroeë Nederlands as geep bekend. Waarskynlik 'n ablaut-vorm van Middelnederlands gipen 'na asem hyg', verwant met gaap [1]
geep•vis
(visse) op Wikispecies Belone belone, 'n pelagiese, oseanodrome naaldvis wat in brak- en seewaters van die Atlantiese Oseaan en die Middellandse See, Karibiese gebied, Swartsee en Oossee voorkom.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: garfish(en)
Nederlands: geep(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor geepvis.