Gaan na inhoud

gefaktoriseer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordfaktoriseer
Werkwoordelikgefaktoriseer  
Naamwoordelikgefaktoriseer, gefaktoriseerde
fak•to•ri•seer
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van faktoriseer
  2. vorm die lydende vorm van faktoriseer
  1. Kontroleer altyd die middelterm nadat jy gefaktoriseer het.[1]
  2. Die som van twee vierkante (kwadrate) kan nie gefaktoriseer word nie, maar die som van twee derdemagte wel. [2]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat gefaktoriseer is of gefaktoriseer word
  1. Die noemerpolinoom D(s), indien gefaktoriseer, lewer die volgende:
    [3]