Gaan na inhoud

gegroei

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordgroei
Werkwoordelikgegroei  
Naamwoordelikgegroeide
ge•groei
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van groei
  2. vorm die lydende vorm van groei
  1. As die land sedert 2007 sonder hierdie beleid gegroei het, sou die ekonomie nou R12,3 duisend miljard groot gewees het – nie die huidige R7,3 duisend miljard nie. [1]
  2. Die meeste van die kultivars wat vandag gegroei word is afgelei van ekotipes wat inheems aan Suider-China is. [2]