gegroeide
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | groei |
| Werkwoordelik | gegroei |
| Naamwoordelik | gegroeide |
- ge•groei•de
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van gegroei wat gegroei het of is
- Kommersieel gegroeide olywe in die Wes-Kaap het een hoof insek pes bekend as die olyfvlieg ( Bactrocera oleae), wat inheems is aan Sub-Sahara Afrika. [1]