Gaan na inhoud

gehalveer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordhalveer
Werkwoordelikgehalveer  
Naamwoordelikgehalveer, gehalveerde
ge•hal•veer
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van halveer
  2. vorm die lydende vorm van halveer
  1. Armoede in Namibië het sedert 1993 gehalveer van 69 persent in daardie jaar tot 30 persent in 2010.[1]
  2. Indien die een hoeveelheid verdubbel word, sal die ander gehalveer word, vier maal die een hoeveelheid lewer 'n kwart van die ander, ensovoorts[2]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat gehalveer is of word
  1. Bestanddele vir geroosterde druiwe en uie
    8 klein trossies swart of pienk pitlose druiwe (elke tros met 4-5 druiwe)
    2 salotte, geskil, gehalveer en in segmente opgebreek[3]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: halved(en)
Nederlands: gehalveerd(nl)