gehalveerde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | halveer |
| Werkwoordelik | gehalveer |
| Naamwoordelik | gehalveer, gehalveerde |
- ge•hal•veer•de
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van gehalveer: wat gehalveer is of word
- Hierdie gehalveerde baba-aartappels is gemarineer in 'n heerlike kruie-olie en kom met 'n kruie-roset wat smelt soos dit in die oond gaar word [1]