geheimtaal
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| geheimtaal | geheimtale |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| geheimtaaltjie | geheimtaaltjies |
- Die geheimtaal "Hy het die kat uitgesit" beteken in een familie "Hy het nie reg gehoor nie". (familect)
- familek, familielek