gehinder
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | hinder |
| Werkwoordelik | gehinder |
| Naamwoordelik | gehinder, gehinderd, gehinderde |
| Negatief | ongehinder, ongehinderd, ongehinderde |
- ge•hin•der
- Werkwoordelike verlede deelwoord
- Dit was gedurende die oorlogsjare van 1939-. 1945 en die beperkings op reise het sy werk aansienlik gehinder. [1]
- Dis merkwaardig hoe mense 'n taalgebruik kan verwerp waarteen eintlik niks in te bring is nie, maar glad nie gehinder word nie deur 'n ander wat heeltemal foutief is en sterk af te keur.’ [2]
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat gehinder is of word
- Reeds gehinder deur wydverspreide kragonderbrekings en probleme wat hawens en die spoornetwerk bestuur, word verwag dat die ekonomie vanjaar met slegs 0.8 persent sal groei, volgens die sentrale bank. [3]