Gaan na inhoud

gehoor

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  gehoor     
   
(lêer)
ge•hoor
  1. (biologie) Die vermoë om klank waar te neem
  2. (kuns) Die mense wat 'n wat 'n konsert of toneelstuk bywoon
  1. Beskerm die gehoor wat jy nou het! Laat jou gehoor nagaan. Persone met 'n risiko vir gehoorverlies moet elke jaar hul gehoor laat toets.[1]
  2. Ons sit in die gehoor en hou die karakters op die verhoog dop. Indien ons genoeg vermaak is, sal ons selfs hande klap om ons dank te betuig[2]
Gehoorverlies

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hearing(en)
Nederlands: gehoor(nl) o
  Vertalings:   
Engels: audience(en)
Nederlands: gehoor(nl) o, publiek(nl) o
Voltooide deelwoord
Werkwoordhoor
Werkwoordelikgehoor  
Naamwoordelikgehoor, gehoorde  
Negatiefongehoord, ongehoorde
ge•hoor
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van hoor
  2. vorm die lydende vorm van hoor
  1. Ek het gehoor dat Parashqevi Simaku een van daardie mense was wat ander mense se mans geneem het,” het sy gesê.[3]
  2. Stemme oor rol van die vrou móét gehoor word.[4]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat gehoor is of word
  1. Digitale sekuriteit: dikwels gehoor - nooit gebruik nie: beskermende maatreëls op die internet