Gaan na inhoud

gehoorde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordhoor
Werkwoordelikgehoor  
Naamwoordelikgehoor, gehoorde  
Negatiefongehoord, ongehoorde
ongehoorder, ongehoords
ge•hoor•de
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van gehoor: wat gehoor is of word
  1. Daarom was so baie van ons dáár op Sondag 12 Oktober 2025, die minder bekende digters, die nog nooit voorheen gehoorde digters, die verskillende variëteite digters, die skuwes, die hoopvolles, die vertaaldes, die saam oopsprei van talente, en die besonderse skare van gedigoproepers, gedigaanvleiers, gedigkenners en ja waarlik, selfs ’n ry skerpsinnige blinkoog studente![1]