gehug
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gehug | gehugte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| gehuggie | gehuggies |
-
(lêer)
- ge•hug
- 'n Klein nedersetting (meestal sonder 'n kerk); paar huise op die platteland wat by mekaar staan en kleiner as 'n dorp is.
- Krugerspos is 'n gehug 25 km noordoos van Lydenburg en 25 km suidwes van Ohrigstad.
- Word hoofsaaklik in die verkleiningsvorm gebruik.
| Vertalings: gehug | |||
|---|---|---|---|