gehuggie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gehug | gehugte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| gehuggie | gehuggies |
-
(lêer)
- ge•hug•gie
- 'n Klein nedersetting (meestal sonder 'n kerk); paar huise op die platteland wat by mekaar staan en kleiner as 'n dorp is.
- Jakkalsfontein is 'n gehuggie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap.
| Vertalings: gehuggie | |||
|---|---|---|---|