Gaan na inhoud

gekataliseer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordkataliseer
Werkwoordelikgekataliseer  
Naamwoordelikgekataliseer, gekataliseerd, gekataliseerde  
Negatiefongekataliseer, ongekataliseerde
ge•ka•ta•li•seer
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van kataliseer
  2. vorm die lydende vorm van kataliseer
  1. ‘n Proefeksperiment het getoon dat CoPc(COOH)3-CONH-MIL-101(Al) die foto-oksidasie van cis-sikloökteen na cis-sikloökt-2-enol met ‘n 5% omskakeling gekataliseer het.[1]
  2. Die reaksie wat deur PEPc gekataliseer word is 'n belangrike bron van anaplerotiese koolstof vir die plant [2]
Naawoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat gekataliseer is of word
  1. Ondersoek na die termiese stabiliteit en duursaamheid van poliuretaanprodukte gekataliseer deur ZF-20 (Bis-(2-dimetielaminoëtiel)-eter)[3]