Gaan na inhoud

gekataliseerd

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordkataliseer
Werkwoordelikgekataliseer  
Naamwoordelikgekataliseer, gekataliseerd, gekataliseerde  
Negatiefongekataliseer, ongekataliseerde
ge•ka•ta•li•seerd
Naawoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat gekataliseer is of word
  1. ‘n Afname in aktiveringsenergie is ook waargeneem met die toevoeging van K2CO3, van 191 kJ/mol (rou) na 179 kJ/mol (gekataliseerd). [1]