gekataliseerde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | kataliseer |
| Werkwoordelik | gekataliseer |
| Naamwoordelik | gekataliseer, gekataliseerd, gekataliseerde |
| Negatief | ongekataliseer, ongekataliseerde |
- ge•ka•ta•li•seer•de
- Naawoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van gekataliseerd: wat gekataliseer is of word
- Dit was gekwantifiseer deur die reaktiwiteite van die rou en gekataliseerde partikels te bepaal deur gebruik te maak van gelineardiseerde homogene model grafieke. [1]