Gaan na inhoud

geknies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordknies
Werkwoordelikgeknies
ge•knies
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van knies
  1. In 'n onderhoud bieg die fyn skoonheid dat sy vyf jaar gelede geknies het oor hoe haar hare lyk en besef het dat haar hele selfbeeld daarvan afhang. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sulked(en)
Nederlands: gekniesd(nl)
Enkelvoud Meervoud
  geknies     
Die gewoonte om te knies
  1. Die geknies, lank nademaal, oor die MK edellied, Hamba Gahle, Mkhonto, is interessant in die lig van die feit dat daar min “wit” beswaar was toe ons gewese vise-president in die openbaar sy AK vra, oënskynlik om sy nemesis af te maai.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sulking(en)
Nederlands: geknies(nl) o