Gaan na inhoud

gekoördineerde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordkoördineer
Werkwoordelikgekoördineer  
Naamwoordelikgekoördineer, gekoördineerde  
Negatiefongekoördineer, ongekoördineerde
ge•koör•di•neer•de, geko•ordineerde
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van gekoördineer: wat gekoördineer is
  1. Raadslede sê dié betrokkenheid weerspieël 'n gekoördineerde, verantwoordbare en tegnies ingeligte benadering tot uitvoering.[1]