Gaan na inhoud

gekomplekseer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordkomplekseer
Werkwoordelikgekomplekseer  
Naamwoordelikgekomplekseer gekomplekseerde  
Negatiefongekomplekseerd, ongekomplekseerde
ge•kom•plek•seer
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van komplekseer
  2. vorm die lydende vorm van komplekseer
  1. Cu2+ het die grootste invloed op die fluoressensie gehad (+32%) wanneer dit met C4 gekomplekseer het. [1]
  2. Hierdie resultaat is in lyn met die algemene bevinding dat ie bensenoïeddeelstruktuur van besonfirane by voorkeur met die Cr(CO)3- fragment gekomplekseer word. [2]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat gekomplekseer is of word
  1. Gelyktydige bepaling van menslike plasma serienproteases gekomplekseer met C1-inhibeerder [3]