gekomplekseerde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | komplekseer |
| Werkwoordelik | gekomplekseer |
| Naamwoordelik | gekomplekseer, gekomplekseerd, gekomplekseerde |
| Negatief | ongekomplekseerd, ongekomplekseerde |
- ge•kom•plek•seer•de
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van gekomplekseer: wat gekomplekseer is of word
- Aangesien die chemiese gedrag van 'n gekomplekseerde areen meestal aansienlik verskil van die gedrag van die ooreenkomstige vry areen, skep dit die moontlikheid om 'n verskeidenheid van gesubstitueeerde arene meer doeltreffend te berei.[1]