Gaan na inhoud

gekondenseer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordkondenseer
Werkwoordelikgekondenseer  
Naamwoordelikgekondenseer, gekondenseerd, gekondenseerde
ge•kon•den•seer
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van kondenseer
  2. vorm die lydende vorm van kondenseer
  1. Om ’n maan weer te laat ontplof nadat hy gekondenseer het sal op die minste net soveel energie verg as die potensiële energie van die stukke voor hulle bymekaargekom het,[1]
  2. Die resultate van ure se harde werk in die laboratorium, koue nagte agter ’n teleskoop, of lang middernagsessies voor die rekenaar moes in kwartierlange voorleggings gekondenseer word tot die sintese van metaal-organiese netwerke, of metaalkarbeenkomplekse, die bepaling van die ritmes van pulsare, of die verfyning van oogvolgtegnologie.[2]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat gekondenseer is of word
  1. Dit is 'n lewenslange verhaal, gekondenseer om in 'n paar strofes, geweegde sinne en kosbare woorde 'n impak te maak. [3]