gekonjugeerde basis
Voorkoms

| Naamwoordfrase |
|---|
| gekonjugeerde basis |
- ge•kon•ju•geer•de ba•sis
- (chemie) 'n Brønsted-Lowry-basis wat een proton minder het as sy gekonjugeerde suur
- Ammoniak NH3 is die gekonjugeerde basis van die ammoniumioon NH+4.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|