Gaan na inhoud

gekonvergeer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordkonvergeer
Werkwoordelikgekonvergeer  
Naamwoordelikgekonvergeer, gekonvergeerde
ge•kon•ver•geer
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van konvergeer
  2. vorm die lydende vorm van konvergeer
  1. Die proses het gekonvergeer na die "regte" oplossing, omdat die aanvanklike keuse van IVI nader was aan die moontlike korrekte as aan die moontlike verkeerde oplossing[1]
  2. In hierdie artikel word beginsels onderliggend aan sielkundige verslagskrywing gekonvergeer met die juridiese elemente van deskundige getuienislewering.[2]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat gekonvergeer is of gekonvergeer word
  1. Deur die spieël en die herhalende spieëlbeelde word hy as’t ware gekonfronteer met sy hele lewe (gekonvergeer in die skeer van die baard) tot aan die einde.[3]