Gaan na inhoud

gekoppel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordkoppel
Werkwoordelikgekoppel  
Naamwoordelikgekoppel, gekoppeld, gekoppelde  
Negatiefongekoppel, ongekoppeld, ongekoppelde
ge•kop•pel
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van koppel
  2. vorm die lydende vorm van koppel
  1. 'n Man (28) is in Greylands doodgeskok terwyl hy glo Maandagaand onwettige elektrisiteit gekoppel het.[1]
  2. Die naam Koos Prinsloo was en is gekoppel aan omstredenheid. [2]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat gekoppel is of word
  1. Hierdie netwerke, dikwels gekoppel aan breër ontwortelingskemas wat in lyn is met Israeliese belange, buit [hier]die desperaatheid [uit].[3]