Gaan na inhoud

gekoppeld

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordkoppel
Werkwoordelikgekoppel  
Naamwoordelikgekoppel, gekoppeld, gekoppelde  
Negatiefongekoppel, ongekoppeld, ongekoppelde
ge•kop•peld
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat gekoppel is of word
  1. Wanneer die sisteem ten volle gekoppeld toegepas word, word al die vergelykings ter selfde tyd opgelos. Die model is

suksesvol toegepas 2D ten volle gekoppeld, en 3D eenrigting-gekoppeld.[1]