Gaan na inhoud

gekweek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordkweek
Werkwoordelikgekweek  
Naamwoordelikgekweek, gekweekte  
Negatiefongekweek, ongekweekte
ge•kweek
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van kweek
  2. vorm die lydende vorm van kweek
  1. Vir baie van ons is wasplante daardie plante wat ons oumas op die stoep gekweek het of in 'n pot wat in 'n macramé-pothanger aan die eetkamerplafon gehang het.[1]
  2. Hierdie plante is gekweek deur LVG Plants en is beskikbaar by jou plaaslike huisplanthandelaar.[2]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat gekweek is of word
  1. Gekweek vir hul blare, is calatheas die perfekte keuse vir 'n tropiese oerwoud-tema.[2]