Gaan na inhoud

gekweekte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordkweek
Werkwoordelikgekweek  
Naamwoordelikgekweek, gekweekte  
Negatiefongekweek, ongekweekte
ge•kweek•te
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van gekweek: wat gekweek is of word
  1. Die wetsontwerp vir die verbod op gekweekte vleis volg op die verbod op die gebruik van meel van insekte vir die maak van pizza en pasta.[1]